[Epub] Landskap met vroue en slang By Lettie Viljoen – 9tvuk.us

Landskap met vroue en slang Lena Bergh Is N Skilder Wat Hunker Na Die Sublieme Landskap Sy Verlang Na N Nder Landskap As Die Subtropiese Voorstede Waarin Sy Haar Bevind.In Hierdie Roman Word Sy In Haar Wisselende Verhoudings Met N Aantal Mense M Haar Uitgebeeld.Op Haar Roete Deur Die Welige Parke En Tuine Van Die Stad Word Lena Vergesel Deur Haar Vriende, Die Gedrewe Skrywer Mara Darboven, En Die Eiesinnige Digter Keet.Die Beswerende Stemme Van Dokter Kafka En Martjie Verbind Haar Daagliks Met Die Droefheid Van Die Volk Daarbuite.Die Leser Leer Die Obsessies Ken Van Lena Se Buurvrou, Molly Bloem, By Wie Johnny Deventer Loseer Om Uit Te Vars.Dit Is Maar Enkele Van Die Figure Wat Lettie Viljoen In Landskap Met Vroue En Slang Met Haar Kenmerkende Kombinasie Van Deernis En Humor Uitbeeld.Een Van Die Belangrikste Verhoudings In Die Roman Is Di Tussen Lena En Haar Man, Jack De Leeuw Op Ongewone En Indringende Wyse Word Hierdie Intieme Verhouding Uitgebeeld.Lettie Viljoen Se Nuwe Roman Is N Kragtoer Van Po Tiese Intensiteit Verskeie Landskappe, Karakters En Verhale Word Gejukstaponeer En Ineengevleg In N Boeiende Ontdekkingstog Wat Op Verskeie Vlakke Geskied Uiterlik En Innerlik, Die Aardse En Die Geestelike, Die Intellektuele En Die Erotiese In N Vertelling Waarin Ironie , Humor En Eksistensi Le Insigte, Mitiese Elemente En Magiese Oomblikke Ryklik Vermeng Is, Raak Die Grense Vloeibaar Tussen Wat Moontlik En Nie Moontlik Is Nie Flapteks

Is a well-known author, some of his books are a fascination for readers like in the Landskap met vroue en slang book, this is one of the most wanted Lettie Viljoen author readers around the world.

[Epub] Landskap met vroue en slang  By Lettie Viljoen – 9tvuk.us
  • Hardcover
  • 207 pages
  • Landskap met vroue en slang
  • Lettie Viljoen
  • Afrikaans
  • 12 May 2017
  • 0798136383

9 thoughts on “Landskap met vroue en slang

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *